Die Verhaal van Lewe & die Omgewing (PDF)
n Afrika-perspektief
(Sprache: Afrikaans)
Die Verhaal van Lewe & die Omgewing - 'n Afrika-perspektief handel
oor die brose wonder van lewe. Dit is 'n viering van die Aarde se ryke,
wonderlike verskeidenheid - die spesies, bevolkings, gemeenskappe en
ekostelsels wat ons omring - en van die natuur...

sofort als Download lieferbar
eBook (pdf)
16.50 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die Verhaal van Lewe & die Omgewing (PDF)“
Die Verhaal van Lewe & die Omgewing - 'n Afrika-perspektief handel
oor die brose wonder van lewe. Dit is 'n viering van die Aarde se ryke,
wonderlike verskeidenheid - die spesies, bevolkings, gemeenskappe en
ekostelsels wat ons omring - en van die natuur se veerkragtigheid. Dit
vertel van die drie hoofekostelsels: varswater, oseane en land, en al die
lewe wat hulle in en om Afrika onderhou. Dit bespreek evolusie en die
eindeloos vertakkende boom van lewe; hoe stelsels werk, hoe bevolkings
toeneem en afneem, en hoe al die elemente van lewe op mekaar inwerk.
En dit vertel die verhaal van die oorsprong van die mens in Afrika,
en hoe ons tot moderne mense ontwikkel het. Die boek waarsku teen
ons menslike invloed op die planeet en die vinnige klimaatsverandering
wat dit aanhelp, asook teen massiewe oorbenutting en die uitputting
van hulpbronne. Die boek gaan ook oor verantwoordelike beplanning
en bestuur van ons omgewing en natuurlike hulpbronne om skade te
herstel en volhoubaarheid te verseker. Dit is die verhaal van lewe en die
omgewing in Afrika.

Autoren-Porträt von Jo van As
Jo van As, samestellende outeur, is sedert 1988 Hoof van die DepartementDierkunde & Entomologie aan die Universiteit van die Vrystaat. Hy is 'n
toonaangewende deskundige oor visparasiete in Afrika.
Bibliographische Angaben
- Autor: Jo van As
- 2013, 1. Auflage, 456 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1920544569
- ISBN-13: 9781920544560
- Erscheinungsdatum: 01.07.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Größe: 68 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die Verhaal van Lewe & die Omgewing"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die Verhaal van Lewe & die Omgewing".
Kommentar verfassen