Die vierletterwoord (ePub)
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Clarissa Mentz is 'n gr. 11-leerder aan 'n dubbelmedium privaatskool wat verskeie uitdagings moet hanteer: sy moet vrede maak met die omstandighede waarin haar pa verdwyn het; sy moet besin oor haar verhouding met die skool se hoofseun; sy moet haar lojaliteite teenoor vriende in oënskou neem; asook die lewenswaardes wat sy onderskryf, evalueer. _x000D_
_x000D_
Die verhaal speel af in 'n kontemporêre Suid-Afrikaanse skoolopset. Dit maak die uitdagings waarmee karakters gekonfronteer word, soveel meer oortuigend, en hul reaksies daarop relevant. Die hoofkarakter word multidimensioneel uitgebeeld, met haar sterk en kwesbare eienskappe in balans._x000D_
_x000D_
Keurders het hierdie boek aanbeveel vir die voorskryfmark: veral graad 10 tot 12 Addisionele Taal. In die algemene handel sal dit by meisies vanaf graad 7 byval vind.
- Autor: Nelia Engelbrecht
- Altersempfehlung: 13 - 16 Jahre
- 2013, 1. Auflage, 144 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Tafelberg
- ISBN-10: 0624062945
- ISBN-13: 9780624062943
- Erscheinungsdatum: 20.07.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.82 MB
- Mit Kopierschutz
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die vierletterwoord".
Kommentar verfassen