Diep spoor (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
In die stormagtige jare voor en tydens die groot trek raak drie vroue se lewe vervleg in 'n stryd om voortbestaan. Lojaliteit word getoets en inbors word beproef.
Katrien is 'n sensitiewe waterverfskilder. Sy en haar man, Stefaans, wou vir hulle 'n lewe op...

Leider schon ausverkauft
eBook (ePub)
13.40 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Diep spoor (ePub)“
In die stormagtige jare voor en tydens die groot trek raak drie vroue se lewe vervleg in 'n stryd om voortbestaan. Lojaliteit word getoets en inbors word beproef.
Katrien is 'n sensitiewe waterverfskilder. Sy en haar man, Stefaans, wou vir hulle 'n lewe op 'n plaas op die Oosgrens maak. Maar toe teëspoed hulle tref, word hulle deel van Hendrik Potgieter se trek na die binneland.
Dina, 'n slavin, is Katrien se grootste vertroueling. Sy trek saam, haar liefde vir Stefaans 'n geheim wat sy ten alle koste moet bewaak.
Thabisa is deur haar man verwerp. Ook sý is deel van Katrien se kring. Wanneer Stefaans by Piet Retief se noodlottige afvaardiging na Dingaan aansluit, onthou sy opnuut die onreg wat sy voorganger, Shaka, haar familie aangedoen het. In die loop van die geskiedenis laat hierdie drie vroue diep spore.

Autoren-Porträt von Jeanette Stals
Jeanette Stals is die skrywer van Katoog, Vermis en Dag drie. Sy het haar graad aan die Universiteit van Pretoria verwerf en het onder meer skoolgegee, as toergids gewerk en 'n gastehuis bedryf. Sy skryf nou voltyds en woon op Onrus.
Bibliographische Angaben
- Autor: Jeanette Stals
- 2020, 1. Auflage, 408 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Penguin Random House South Africa
- ISBN-10: 1485904307
- ISBN-13: 9781485904304
- Erscheinungsdatum: 01.08.2020
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.94 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Diep spoor"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Diep spoor".
Kommentar verfassen