Dierbare drosters (ePub)
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Toe Betsie Viljoen se pa weens geldnood hul plaas aan Barend von Throtha moet verkoop en by die Ebony-myn gaan werk, is ¿ wit vlam van wraak in haar hart aangesteek. En nou, ná jare op die stowwerige myndorpie, is Jasper Viljoen oorlede en wag sy en haar vier pragtige halfsussies op die mynmagnaat om hulle te kom haal. Gelukkig kry hulle snuf in die neus oor sy plan om vir Betsie werk te kry en die ander vier weeshuis toe te stuur. Met wa en donkies vlug hulle na die ou berghut op die plaas. As hulle moes geweet het dat ou Barend se seun, Ludwig, op die plaas boer, sou hulle dadelik die hasepad gekies het. Gelukkig kry hulle ¿ beskermengel in die vorm van die vertoiingde ou prospekteerder, oom "Slonsie". Wanneer Barend besluit om self op Kameeldoring na die Viljoen-dogters te kom soek, het Ludwig sy eie planne om hulle te beskerm. Want Betsie is die eerste meisie wat sy gewese verloofde, Anette Adendorf, se beeld uit sy hart verdryf. Anette daag egter onverwags saam met sy pa op die dorp op, en skommel Ludwig se kaarte lelik deurmekaar. Waar eindig jammerte en waar begin liefde? En kan ¿ vrou weer lewe in uitgebrande kole blaas?
- Autor: Sarah Du Pisanie
- 2014, 1. Auflage, 169 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Tafelberg
- ISBN-10: 0624072517
- ISBN-13: 9780624072515
- Erscheinungsdatum: 10.12.2014
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.29 MB
- Mit Kopierschutz
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Dierbare drosters".
Kommentar verfassen