Dink Slank, Word Slank (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Moeg vir skale, maatbande, uitmergelende oefening en uithonger-diëte? Moeg vir die stryd om gewig te verloor, net om dit weer op te tel? Hierdie boek beloof nie 'n wonder-dieet waarvan jy nog nooit gehoor het nie en spoor jou ook nie aan om by jou naaste...
Leider schon ausverkauft
eBook (ePub)
8.30 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Dink Slank, Word Slank (ePub)“
Moeg vir skale, maatbande, uitmergelende oefening en uithonger-diëte? Moeg vir die stryd om gewig te verloor, net om dit weer op te tel? Hierdie boek beloof nie 'n wonder-dieet waarvan jy nog nooit gehoor het nie en spoor jou ook nie aan om by jou naaste gimnasium aan te sluit nie. In Dink Slank, Word Slank word die leser wel aangespoor om sy of haar denke geheel en al te vernuwe en te laat gaan van lewenskwessies wat in die pad van 'n gesonde leefstyl en liggaamsgewig staan. Verander jou denke deur hipnose en vergeet van dieet , jouself uithonger en kalorieë tel. Werk deur jou lewenskwessies, leef passievol en verander só jou strewe na 'n slank liggaam. Met gratis aflaaibare snitte ingesluit is dit ook moontlik om hipnose prakties toe te pas en só aan jou denkwyse te begin skaaf sodat jy ook sielvol slank kan wees.
Autoren-Porträt von Jorgan Harris
Jorgan Harris is 'n kliniese sielkundige met spesiale belangstelling in die ongelooflike effektiewe tegniek van hipnoterapie. Hy praktiseer reeds 13 jaar by 'n privaat praktyk in Kaapstad en omgewing. Hy het ook breedvoerige navorsing op sy gebied van sielkunde gedoen en is in 2005 genooi om 'n deurbraak in die behandeling van outo-immuniteitssiektes by die Internasionale Kongres van Hipnose in Krakow, Pole, aan te bied. Hy pas alternatiewe en moderne metodes van psigoterapie toe, alhoewel die primêre fokus steeds bly op kliniese hipnose as 'n vinnige en effektiewe manier om probleme deur te werk.
Bibliographische Angaben
- Autor: Jorgan Harris
- 2013, 1. Auflage, 224 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1432302914
- ISBN-13: 9781432302917
- Erscheinungsdatum: 01.09.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.62 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Dink Slank, Word Slank"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Dink Slank, Word Slank".
Kommentar verfassen