Dit het alles begin by 'n hond (ePub)
Sou dit nie lekker wees as ons niks hoef weg te steek nie?
"Wat as ons vir mense alles van onsself wys?" wonder ek skielik. "Soos die mense wat video's maak vir...
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Terwyl ons stap haal Assad 'n broodjie uit sy kosblik. Ek sien 'n stukkie van wat hy wegsteek.
Sou dit nie lekker wees as ons niks hoef weg te steek nie?
"Wat as ons vir mense alles van onsself wys?" wonder ek skielik. "Soos die mense wat video's maak vir TikTok en klomp foto's sit op Instagram en . . ."
"Jy dink enigeen wys alles van hulleself op TikTok?" sê Assad. "Of op Instagram?"
Hy is seker reg.
"Nee," sug ek.
Vier tieners dra elkeen swaar aan 'n geheim. Tot die noodlot hulle op 'n vreemde pad saamgooi en hulle mekaar se lewens op magiese wyse aanraak.
- Autor: Annelie Ferreira
- Altersempfehlung: 13 - 17 Jahre
- 2022, 1. Auflage, 160 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776354508
- ISBN-13: 9781776354504
- Erscheinungsdatum: 01.09.2022
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.57 MB
- Mit Kopierschutz
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Dit het alles begin by 'n hond".
Kommentar verfassen