Dit kos guts om te bly glo (ePub)
Hoe om in moeilike dae God ernstig op sy Woord te neem
(Sprache: Afrikaans)
As jy al gewonder het oor die sin van die lewe, of dalk vuisvoos is vir ’n plastiekgodsdiens wat net kitsantwoorde opdis en heeltyd vertel hoe maklik dit is om in Christus te glo, is hierdie boek vir jou bedoel. Dit wil juis vir jou op daardie kant van die...
Leider schon ausverkauft
eBook
11.99 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Dit kos guts om te bly glo (ePub)“
As jy al gewonder het oor die sin van die lewe, of dalk vuisvoos is vir ’n plastiekgodsdiens wat net kitsantwoorde opdis en heeltyd vertel hoe maklik dit is om in Christus te glo, is hierdie boek vir jou bedoel. Dit wil juis vir jou op daardie kant van die evangelie wys wat ook rekening hou met al die swaarkry, onsekerhede, vrese, skuldgevoelens en pyn van die lewe.
Autoren-Porträt von Stephan Joubert
Stephan Joubert is ’n teoloog, bekroonde skrywer, prediker en ’n gesinsman. Hy is hoof van ekerk, ’n virtuele geloofsgemeenskap wat mense regoor die wêreld deur digitale bediening bereik. Hy is ook ’n buitengewone professor by verskeie universtiteite. Hy skryf rubrieke in Beeld en JUIG!-tydskrif. Die Boodskap, ’n eietydse vertaling van die Bybel saam met Jan van der Watt, is een van die mylpale in sy lewe. Stephan is ook die skrywer van baie ander boeke, onder meer Jesus – ’n radikale sprong, wat in 2010 met die Andrew Murray-prys bekroon is.
Bibliographische Angaben
- Autor: Stephan Joubert
- 2015, 128 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Lux Verbi
- ISBN-10: 0796319154
- ISBN-13: 9780796319159
- Erscheinungsdatum: 02.02.2015
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.26 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Dit kos guts om te bly glo"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Dit kos guts om te bly glo".
Kommentar verfassen