Dokter van drome (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
In Dokter van drome moet Anastasia de Wit desnoods vir die plastiese chirurg dokter Juan Harmse werk. Wat haar betref, is hy bloot ¿ aantreklike geldwolf wat vroue se ydelheid uitbuit en al die pad bank toe lag. Daar is ¿ gedrewe passie in hom wat haar bang - en ook opgewonde - maak...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
4.70 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Dokter van drome (ePub)“
In Dokter van drome moet Anastasia de Wit desnoods vir die plastiese chirurg dokter Juan Harmse werk. Wat haar betref, is hy bloot ¿ aantreklike geldwolf wat vroue se ydelheid uitbuit en al die pad bank toe lag. Daar is ¿ gedrewe passie in hom wat haar bang - en ook opgewonde - maak...
Autoren-Porträt von Kristel Loots
Kristel Loots het heerlike sorgvrye stofstraat-kinderdae gehad as een van die klipgooiers van Despatch. Dis hier waar haar verwondering met die mensdom begin het en sy het toe stories daaroor begin skryf. Sy skryf vir jare al tydskrifverhale en het verskeie romanses en romans, insluitend chick-lit soos Sushi en sjampanje, ¿ Hap van die appel, 2011 se baie gewilde Troukoek maak nie vet nie en ¿ Lipstiek-lewe op haar kerfstok. Sy woon in die Kaap.
Bibliographische Angaben
- Autor: Kristel Loots
- 2015, Afrikaans
- Verlag: Tafelberg
- ISBN-10: 0624074978
- ISBN-13: 9780624074977
- Erscheinungsdatum: 20.07.2015
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.26 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Dokter van drome"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Dokter van drome".
Kommentar verfassen