Donatello en Volksie (ePub)
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Op Oukersaand sit Zoë Zietsman stoksielalleen voor haar rekenaar. Sy het niemand nie - selfs nie eers 'n hond met wie sy kan cuddle nie. En cuddle is volgens Zoë 'n "verdomde basic human right". Vanaand is die aand, besluit sy terwyl sy as "Volksie" op www.matchmate inteken... En só ontmoet sy vir Donatello, die advokaat wat sy klerekas colour code en net suiwer Afrikaans praat. Zoë, daarenteen, mix haar taal, ry nog met haar Vespa en leef vir joga. Wanneer Donatello en Volksie (oftewel Anton en Zoë) mekaar uiteindelik in die vlees ontmoet, is die gevolge sowel katastrofies as skreeusnaaks.
- Autor: Marion Erskine
- 2011, 1. Auflage, 256 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Random House UK Ltd
- ISBN-10: 0624051072
- ISBN-13: 9780624051077
- Erscheinungsdatum: 28.04.2011
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Größe: 2.15 MB
- Mit Kopierschutz
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Donatello en Volksie".
Kommentar verfassen