Doodsake Op Karibib (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
inspekteur conrad dorfling is terug! isa konrad laat hierdie sonderlinge speurder van karibib weer krap waar daar 'n lyk is. die lyk is oud, 'n doodloopsaak dus. maar sy wange gloei as hy besef die hele stasie weet dat hy alet gouws tot siens gesoen het....
Leider schon ausverkauft
eBook (ePub)
12.90 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Doodsake Op Karibib (ePub)“
inspekteur conrad dorfling is terug! isa konrad laat hierdie sonderlinge speurder van karibib weer krap waar daar 'n lyk is. die lyk is oud, 'n doodloopsaak dus. maar sy wange gloei as hy besef die hele stasie weet dat hy alet gouws tot siens gesoen het. terwyl die doodloopsaak warmer word, dop meer geraamtes uit - in tuine en in dorfling se eie lewe.
Autoren-Porträt von Isa Konrad
Isa Konrad het in Namibië grootgeword, maar woon tans in Switserland. Sy verdeel haar tyd tussen Solothurn, 'n barokstad op die Aare-rivier, en 'n huis in die Peniniese Alpe naby die grens van Italië. Plekke inspireer haar en mense fassineer haar. Sy skryf omdat sy nie die swaar las van 'n magdom ander talenteop haar skouers dra nie. Sy het agt Romanzas geskryf en meer as vier spanningsromans, insluitend Die ondenkbare, Die soenoffer en Diva. Die soenoffer is 'n sielkundige riller en die storie van 'n negejarige reeksmoordenaar. Dit was LAPA Uitgewers se Lekkerlitboek van die jaar in 2012 en 'n finalis in die ATKV-Woordveertjieprys vir Spanningslektuur in dieselfde jaar.
Bibliographische Angaben
- Autor: Isa Konrad
- 2018, 258 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799388025
- ISBN-13: 9780799388022
- Erscheinungsdatum: 20.05.2018
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.56 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Doodsake Op Karibib"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Doodsake Op Karibib".
Kommentar verfassen