Dorado (ePub)
n Roman
(Sprache: Afrikaans)
Ná sy pa se dood ervaar Gilbert du Toit eienaardige visioene: kontoerlyne van lig en vlietende skole visse. Hierdie gestaltes is boodskappers, meen hy, en besluit om die blinklywe te volg, oor die wye Karoovlaktes, Kaap toe.
Gilbert se pad kruis met dié...
Gilbert se pad kruis met dié...
Leider schon ausverkauft
eBook (ePub)
10.30 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Dorado (ePub)“
Ná sy pa se dood ervaar Gilbert du Toit eienaardige visioene: kontoerlyne van lig en vlietende skole visse. Hierdie gestaltes is boodskappers, meen hy, en besluit om die blinklywe te volg, oor die wye Karoovlaktes, Kaap toe.
Gilbert se pad kruis met dié van die Howlers, 'n trio voormalige tronkvoëls wat met trompet, viool en kitaar deur die platteland toer. Hy kom kleindorpse kroeë teë, en dinosourusparke, en vergesigte wat hy hom tot nou toe skaars kon verbeel. Maar al reis hy hoe ver, die storms van sy verlede woed voort.
Kuilsrivier bied 'n tydelike hawe, selfs liefde, maar vir Gilbert is hier geen ontvlugting van 'n dringende en dreigende vraag nie: Is die visse wat hom aandryf deel van groter magte wat sy lot bepaal, of skort daar iets met sy kop?
Tom Dreyer se Dorado is 'n magiese roman, so tergend en onpeilbaar soos die sterrehemel van die Karoo

Autoren-Porträt von Tom Dreyer
Tom Dreyer is die skrywer van die romans Erdvarkfontein, Stinkafrikaners en Equatoria asook kortverhale en poësie. Stinkafrikaners is in 2001 met die Eugène Maraisprys bekroon.Tom het 'n meestersgraad in Skeppende Skryfwerk aan die Universiteit van Kaapstad verwerf en is 'n alumnus van die Universiteit van Iowa se International Writing Program. Hy woon en werk in Stellenbosch.
Bibliographische Angaben
- Autor: Tom Dreyer
- 2016, 1. Auflage, 240 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1415208980
- ISBN-13: 9781415208984
- Erscheinungsdatum: 01.10.2016
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.05 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Dorado"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Dorado".
Kommentar verfassen