Drie Vroue en 'n Meisie / LAPA Publishers (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Drie vroue se lewensverhale word in hierdie saga uitmekaargehaal toe die onweerstaanbare Katryn die skryfkunsprofessor kom sê om 'n roman oor die vernedering van haar voormoeders te skryf. Hoe moes sy weet dat dié opdrag haar lewe só intiem sou raak?
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
13.90 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Drie Vroue en 'n Meisie / LAPA Publishers (ePub)“
Drie vroue se lewensverhale word in hierdie saga uitmekaargehaal toe die onweerstaanbare Katryn die skryfkunsprofessor kom sê om 'n roman oor die vernedering van haar voormoeders te skryf. Hoe moes sy weet dat dié opdrag haar lewe só intiem sou raak?
Autoren-Porträt von Hans Du Plessis
Hans du Plessis is op 15 Januarie 1945 in Pretoria gebore. Hy matrikuleer aan die Afrikaanse Hoër Seunskool, Pretoria en behaal 'n B.A. aan die Universiteit van Pretoria. Terwyl hy onderwys gee, verwerf hy ook die U.O.D., Hons. B.A. en M.A. In 1975 verwerf hy 'n doktorsgraad in Afrikaanse Taalkunde. Daarna volg hy 'n postdoktorale kursus in die linguistiek aan die Universiteit van Harvard. Hans het reeds 160 publikasies agter sy naam. Sy skeppende werk sluit ses digbundels, drie jeugromans en vier romans in. Verder publiseer hy ook vele gedigte, rubrieke en kortverhale.
Bibliographische Angaben
- Autor: Hans Du Plessis
- 2017, 267 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 079938612X
- ISBN-13: 9780799386127
- Erscheinungsdatum: 30.10.2017
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.10 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Drie Vroue en 'n Meisie / LAPA Publishers"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Drie Vroue en 'n Meisie / LAPA Publishers".
Kommentar verfassen