Droomboom (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Soms is huis aan die ander kant van die wêreld... Wanneer sy skrywersverblyf in Killaloe, 'n klein Ierse dorpie, aangebied word, gryp professor Mariaan de Jongh die geleentheid aan. Só kan sy Suid-Afrika en die trauma van die studenteopstande agterlaat. Sy...
Leider schon ausverkauft
eBook (ePub)
13.90 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Droomboom (ePub)“
Soms is huis aan die ander kant van die wêreld... Wanneer sy skrywersverblyf in Killaloe, 'n klein Ierse dorpie, aangebied word, gryp professor Mariaan de Jongh die geleentheid aan. Só kan sy Suid-Afrika en die trauma van die studenteopstande agterlaat. Sy kan fokus op haar vertaling van die tesis oor Afrikamites en -legendes en vergeet van die geweld en haar kollega se dood. Ierland, met sy magiese landskap, legendes en kleindorpse rustigheid, oorrompel haar. Sy maak nuwe vriende en begin selfs 'n tentatiewe verhouding met Declan. Wanneer sy egter uitvind dat hy bande met die Ierse Republikeinse Leër het, besef sy dat geweld en gevaar oral aanwesig is. Droomboom is 'n verhaal van vergifnis en aanvaarding, en die helende krag van vriendskap en liefde.
Autoren-Porträt von Marie Spruyt
Marie Spruyt werk met woorde sedert sy 'n potlood kon vashou. Na haar uittrede uit die akademie het sy gaan reis en by elke rusplek 'n storie raakgeloop. Stillewe is een so 'n storie wat sy in Italië gaan haal het. Dit het in 2020 verskyn. Sy leef en werk waar haar hart ¿ vasstapplek kry.
Bibliographische Angaben
- Autor: Marie Spruyt
- 2022, 1. Auflage, 296 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 177635172X
- ISBN-13: 9781776351725
- Erscheinungsdatum: 01.02.2022
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.38 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Droomboom"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Droomboom".
Kommentar verfassen