Dwarsklap (ePub)
Skakerings van swart in die nuwe Suid-Afrika
(Sprache: Afrikaans)
Piet Matipa is jonk, swart, gay en Afrikaans. Sy rubrieke in Beeld is baie gewild omdat dit aan 'n sonderlinge lewensuitkyk uitdrukking gee. Hy praat vanuit 'n perspektief wat jy nie sommer in Suid-Afrika kry nie. Sy siening van die wêreld is gevorm deur...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
10.80 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Dwarsklap (ePub)“
Piet Matipa is jonk, swart, gay en Afrikaans. Sy rubrieke in Beeld is baie gewild omdat dit aan 'n sonderlinge lewensuitkyk uitdrukking gee. Hy praat vanuit 'n perspektief wat jy nie sommer in Suid-Afrika kry nie. Sy siening van die wêreld is gevorm deur interessante bestemmings waar sy lewenspad aangedoen het. As skolier aan Hoërskool Waterkloof en student aan die Pukke het Piet uitgeblink. Sy skryftande is geslyp as joernalis in Beeld se misdaadkantoor en as sepieskrywer vir 7de Laan, waar hy steeds werksaam is. Nie sleg vir iemand wat in 'n kinderhuis grootgeword het nie!
Afrikaans het sy lê op 'n unieke manier in Piet se mond gekry. En vir één ding deins hy nie terug nie: dit is om sy mond verby te praat. In Dwarsklap laat Piet hom uit oor aangeleenthede wat alle Suid-Afrikaners raak. Misdaad en taxi-bestuurders is groot klippe in die skoen. Wenke oor gewigsverlies word gegee, en ook hoe om 'n ontkleedanser by 'n henneparty te kry. En oor liefdesavonture kan jy vir Piet min vertel, veral wanneer sosiale media betrokke is.
'n Hoogs vermaaklike boek wat die donkerte van die lewe in ligte skakerings laat glim.

Autoren-Porträt von Piet Matipa
Piet Matipa is 'n bekroonde rubriekskrywer wat onder meer 'n ATKV-mediaveertjie gewen het, asook 'n Standard Bank Sikuvile-toekenning as beste jongjoernalis in 2014. Hy was vir drie jaar 'n misdaadverslaggewer by Beeld en is tans 'n draaiboekskrywer vir 7de Laan.
Bibliographische Angaben
- Autor: Piet Matipa
- 2017, 1. Auflage, 192 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1776091116
- ISBN-13: 9781776091119
- Erscheinungsdatum: 02.08.2017
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.30 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Dwarsklap"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Dwarsklap".
Kommentar verfassen