Een vir een (ePub)
Die onderwêreld is in rep en roer. Kaptein Fritz Hartzer ondersoek die moord op taxibaas Baloyi en die Rus Slovic, invloedrykes in Gauteng se georgianiseerde misdaad. Ook binne misdaadbaas Don...
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Miskien moet 'n mens liewer nie te diep delf nie.
Die onderwêreld is in rep en roer. Kaptein Fritz Hartzer ondersoek die moord op taxibaas Baloyi en die Rus Slovic, invloedrykes in Gauteng se georgianiseerde misdaad. Ook binne misdaadbaas Don Knox se kringe is roeringe. Is iemand besig om die grootkoppe in georganiseerde misdaad een vir een uit te haal, of is dit bloot die gevolge van hulle toenemende kompetisie met mekaar?
Fritz se aantekeninge wys op die moontlikheid dat iemand binne wetstoepassing of regeringskringe betrokke is. Wanneer Slovic se vriendin binne die polisiestasie, onder sy wakende oog, vermoor word, wéét Fritz dat iemand binne eie geledere betrokke moes wees.
Fritz is nie juis bekend vir sy subtiele aanslag nie. Nou moet hy met groot versigtigheid sy ondersoek doen en boonop met kolonel Shaun Davids van Georganiseerde Misdaad saamwerk. Die druk is hoog en die tyd min. Maar is dit alles die moeite werd veral as Fritz bykans nooit meer by die huis is om sy vrou en dogter te sien nie?
matrikuleer by Hoërskool Wonderboom in 1958. Daarna studeer hy BMus en BSc
voor hy verdere tegniese opleiding in Landbou Ingenieurswese ontvang. Hy trou in
1967 en kry twee kinders terwyl hy as ontwerptegnikus in Pretoria werk vanaf 1971
tot sy aftrede in 2005. Peet bly in die Dinokeng-bewarea, waar hy skryf, verf en
homself met plaaswerk besig hou.
- Autor: Peet Venter
- 2021, 1. Auflage, 234 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0639607675
- ISBN-13: 9780639607672
- Erscheinungsdatum: 01.09.2021
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.40 MB
- Mit Kopierschutz
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Een vir een".
Kommentar verfassen