Sasol Eerste Veldgids tot Natuurlewe van Suider-Afrika / Struik Nature (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Hierdie gids is deel van 'n nuwe reeks, Eerste veldgidse, en bied 'n fassinerende blik op die natuurlewe van die streek.
Met behulp van kleurfoto's en -verspreidingskaarte asook maklik leesbare teks, sal die beginner- en ontluikende natuurkenner die...
Met behulp van kleurfoto's en -verspreidingskaarte asook maklik leesbare teks, sal die beginner- en ontluikende natuurkenner die...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
3.10 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Sasol Eerste Veldgids tot Natuurlewe van Suider-Afrika / Struik Nature (ePub)“
Hierdie gids is deel van 'n nuwe reeks, Eerste veldgidse, en bied 'n fassinerende blik op die natuurlewe van die streek.
Met behulp van kleurfoto's en -verspreidingskaarte asook maklik leesbare teks, sal die beginner- en ontluikende natuurkenner die meer algemene diere van suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle voorkom, en meer te wete kom oor hul unieke gedrag en ongewone eienskappe.

Autoren-Porträt von Sean Fraser
Sean Fraser het 'n graad in Joernalistiek en Mediastudies aan Rhodes-universiteit behaal en is die skrywer van 'n aantal koffi etafel-, naslaan- en reisboeke en -gidse oor die mense en
plekke van Suider-Afrika. Sy boeke sluit onder meer Picturesque South Africa, uitgegee deur
Random House Struik, en ook Scenic South Africa, Scenic Cape Town en die National
Geographic African Adventure Atlas in. Sean is ook 'n gevestigde skrywer en uitgewerskonsultant.
Bibliographische Angaben
- Autor: Sean Fraser
- 2016, 1. Auflage, 56 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1775844293
- ISBN-13: 9781775844297
- Erscheinungsdatum: 01.09.2016
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 13 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Sasol Eerste Veldgids tot Natuurlewe van Suider-Afrika / Struik Nature"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Sasol Eerste Veldgids tot Natuurlewe van Suider-Afrika / Struik Nature".
Kommentar verfassen