Eet Minder Leef Langer U Praktiese Gids Vir Kalorie Beperking Met Optimale Voeding / Babelcube Inc. (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Tydens my derde jaar in die mediese skool, het ek op 'n aanlyn artikel afgekom oor kalorie beperking met optimale voeding. Ek het gelees oor 'n oenskynlik eenvoudige dieet ingryping wat die gemiddelde en maksimale lewensduur van laboratorium diere soos gis,...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
4.70 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Eet Minder Leef Langer U Praktiese Gids Vir Kalorie Beperking Met Optimale Voeding / Babelcube Inc. (ePub)“
Tydens my derde jaar in die mediese skool, het ek op 'n aanlyn artikel afgekom oor kalorie beperking met optimale voeding. Ek het gelees oor 'n oenskynlik eenvoudige dieet ingryping wat die gemiddelde en maksimale lewensduur van laboratorium diere soos gis, vrugte vliee, wurms en muise verleng het. Op daardie tydstip was ek nie bewus dat sulke eksperimente reeds gedoen word op nie-menslike primate ook nie.Eerlikwaar, ek het afgemaak as nuuskierigheid, 'n ingryping wat 'n effek het op eenvoudige organismes soos vrugte vlie maar wat nooit op sulke komplekse wesens soos ons sal werk nie. Dit was net te goed om waar te wees.Tyd het verby gegaan en my verkeerd bewys. Gegewe 'n vroe kindertyd fassinasie met die grense van lewens verlenging, het ek ingenieurswese en medisyne gestudeer in 'n poging om radikale verlengde menslike lewensduur te bewerkstellig. Na 'n kort rukkie van navorsing oor neurale prostese in 'n Duitse laboratorium, het ek besef dat kunsmatig ingeplante toestelle binne in die menslike liggaam nie 'n lang termyn oplossing was nie.Ek het huis toe gekom waar ek met my mediese residensie in geriatries begin het, die tak van medisyne wat spesialiseer in ouderdom-geassosieerde siektes. 'n Snaakse ding het toe gebeur. Om te lees oor teorie van oud word is een ding. Daaglikse sorg vir mense 3 - 4 keer jou ouderdom is totaal 'n ander ding en ek het begin om die kolletjies te verbind.Ek het opgelet dat sommige mense verouder soos wyn en ander soos asyn. Volgens hulle maer liggaamstrukture en gedetailleerde lewens stories, het dit gelyk asof kalorie inname iets daarmee te doen gehad het. Dis hoe ek die eerste woorde van hierdie boek begin tik het.InhoudsopgaweInleiding •Basiese Beginsels Van Kalorie Beperking Met Optimale Voeding •Wat U Nie In Hierdie Boek Sal Vind Nie •Hoe Behoort U Die Boek Te Gebruik?Minder I
Bibliographische Angaben
- Autor: Anca Iovita
- 2018, Afrikaans
- Verlag: Babelcube Inc.
- ISBN-10: 1547558091
- ISBN-13: 9781547558094
- Erscheinungsdatum: 07.12.2018
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 2.50 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Eet Minder Leef Langer U Praktiese Gids Vir Kalorie Beperking Met Optimale Voeding / Babelcube Inc."
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Eet Minder Leef Langer U Praktiese Gids Vir Kalorie Beperking Met Optimale Voeding / Babelcube Inc.".
Kommentar verfassen