Ek Is Lief Vir My Mamma (Afrikaans Bedtime Collection) / Afrikaans Bedtime Collection (ePub)
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Almal is lief vir hul mama, maak nie saak hoe oud hulle is nie. In hierdie slaaptydstorie probeer Jimmy, die klein hasie, en sy ouer boeties aan die perfekte geskenk vir Mamma se verjaarsdag dink. Hulle wil graag vir haar wys hoe lief hulle haar het.
Watter kreatiewe oplossing het hulle gevind om te wys hoe hulle voel? Dit sal jy uitvind in hierdie geïllustreerde kinderboek.
Hierdie kinderboek maak deel uit van 'n versameling kort slaaptydverhale.
Hierdie verhaal is ideaal om voor slaaptyd vir kinders voor te lees, en ook aangenaam vir die hele gesin!
- Autoren: Shelley Admont , Kidkiddos Books
- Altersempfehlung: 3 - 5 Jahre
- 2022, Afrikaans
- Verlag: KidKiddos Books Ltd.
- ISBN-10: 1525957236
- ISBN-13: 9781525957239
- Erscheinungsdatum: 26.01.2022
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.52 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Ek Is Lief Vir My Mamma (Afrikaans Bedtime Collection) / Afrikaans Bedtime Collection".
Kommentar verfassen