Emma se Verjaarsdag - Om Dankbaar te Wees (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
"e;My naam is Emma. Vandag is my verjaarsdag en ek is baie opgewonde! Ek is sewe jaar oud."e;Clarence Thomas het ges dat "e;Goeie maniere sal deure oopmaak wat die beste onderwys nie kan nie."e; Hierdie woorde spreek volumes, soos in vandag...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
2.49 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Emma se Verjaarsdag - Om Dankbaar te Wees (ePub)“
"e;My naam is Emma. Vandag is my verjaarsdag en ek is baie opgewonde! Ek is sewe jaar oud."e;Clarence Thomas het ges dat "e;Goeie maniere sal deure oopmaak wat die beste onderwys nie kan nie."e; Hierdie woorde spreek volumes, soos in vandag se uiteenlopende en veranderende samelewing word ons as individue gevalueer, op wat ons weet en hoe ons ander se gevoelens beskou.As ouers is ons geneig om meer te fokus op ons kind se akademiese/fisiese vaardigheidsversameling. Partykeer vergeet ons dat emosionele volwassenheid ook baie balangrik is, selfs vir jong kinders.Hierdie emosionele vaardighede sal jou kind se vermo om langdurige verhoudings met hulle vriende verbeter. Dit sal hulle ook in staat stel om in 'n morele volwassene te groei.Lesse vir die lewe word gewoonlik geleer deur gebruik te maak van die mees eenvoudige gebeurtenisse binne die menslike ervaring. Hierdie boek fokus op hoe jou kind moet reageer wanneer hulle 'n geskenk ontvang wat hulle nie waardeer nie."e;Emma se Verjaarsdag - Om Dankbaar te Wees"e; is vermaak en maklik om te lees. Ons kan almal baie van Emma leer, en ek sien uit daarna om haar storie met jou te deel.
Autoren-Porträt von Amber Richards
Die skrywe skryf onder twee name:Amber Richards enKyle Richards. Sy skryfkindereboeke en nie-fiksie boeke oor 'n verskeidenheid vakke wat sypersoonlik interessant vind.Die meeste van haarboeke hettussen 4 en 5 sterreop Amazon, so hulle is gewild met haarlesers. 'nPaar van haar boekehet 'n #1 beste verkoper statusin hulle kategorie op Amazon bereik. Syskryf in 'n innemende enbetowerende styl, en woonin die pragtigeStille Oseaan.Bibliographische Angaben
- Autor: Amber Richards
- Altersempfehlung: 3 - 5 Jahre
- 2017, Afrikaans
- Verlag: Babelcube Inc.
- ISBN-10: 1507191618
- ISBN-13: 9781507191613
- Erscheinungsdatum: 20.09.2017
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.48 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Emma se Verjaarsdag - Om Dankbaar te Wees"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Emma se Verjaarsdag - Om Dankbaar te Wees".
Kommentar verfassen