Ena Murray Keur 1 (ePub)
In Die man met die geel oë gee die werkgewers van geheime...
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
In Satan van Zimbabwe begin die intrige met 'n koerantberig oor 'n bloedlose lyk met erg verswakte organe. Kan dit die volmaakte moord wees, of is daar bonatuurlike kragte ter sprake?
In Die man met die geel oë gee die werkgewers van geheime agent majoor Brand Bröm aan hom die opdrag om saam met 'n vrou van sy keuse een nag lank die stad rooi te verf, en hom in die proses só skandelik te gedra dat hy oneervol uit die weermag ontslaan sal word.
En in Onrus op Oshakati hoop dokter Linda Maartens dat sy kan ontvlug van die donker wolk wat oor haar professionele naam hang, maar dan beland sy in 'n lewensgevaarlike situasie . . .
- Autor: Ena Murray
- 2014, 1. Auflage, 511 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Tafelberg
- ISBN-10: 0624068102
- ISBN-13: 9780624068105
- Erscheinungsdatum: 30.04.2014
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.97 MB
- Mit Kopierschutz
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Ena Murray Keur 1".
Kommentar verfassen