Ena Murray Keur 2 (ePub)
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
In Oos na die son word daar op die argeologiese ekspedisie na Paaseiland meer as 'n paar geheime van die Polinesiërs se moai en die verborge ana oftewel familiegrafte oopgekrap. Dis veral die verborge geheime van die hart wat aan die lig kom - al eis die aku-aku 'n gru-offer . . ._x000D_
_x000D_
In Reënboog van koraal sou Estelle nooit kon droom dat, toe sy in die dartelende Crystelle se plek na Inhaca moes vlieg om die kastaiings vir haar identiese tweelingsuster uit die vuur te gaan krap, dié paradys ook 'n slang het nie._x000D_
_x000D_
En in Tahiti, verre land vaar Weda Henkel as verpleegster saam met die toekomstige bruid van Louis de Bougainville op 'n luukse-passasiersboot na Tahiti - maar die liefde het vreemde weë . . .
- Autor: Ena Murray
- 2014, 1. Auflage, 512 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Tafelberg
- ISBN-10: 0624068196
- ISBN-13: 9780624068198
- Erscheinungsdatum: 01.06.2014
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.08 MB
- Mit Kopierschutz
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Ena Murray Keur 2".
Kommentar verfassen