Engele in die vreemde (PDF)
Buitelandse vroue in die Anglo-Boereoorlog
(Sprache: Afrikaans)
Na die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog het honderde vroue hul moederlande verlaat en na Suid-Afrika gekom, sommige op soek na avontuur, ander met 'n egte begeerte om die slagoffers van die oorlog te help. Hulle het van reg oor die wêreld gekom - van...
sofort als Download lieferbar
eBook (pdf)
11.90 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Engele in die vreemde (PDF)“
Na die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog het honderde vroue hul moederlande verlaat en na Suid-Afrika gekom, sommige op soek na avontuur, ander met 'n egte begeerte om die slagoffers van die oorlog te help. Hulle het van reg oor die wêreld gekom - van Brittanje en sy kolonies, en van pro-Boerlande in Europa. Maar wat ook al hul oorsprong, het hulle almal hierheen gekom om in onaangename en vreemde toestande te leef en te werk.
Engele in die vreemde vertel die verhale van twaalf van hierdie dapper vroue, afkomstig van Engeland, die Nederlande, België, Swede, Kanada, Australië en Nieu-Seeland. Sommige het as verpleegsters aan die front gewerk, terwyl ander Boerekinders in die konsentrasiekampe onderrig het. Hierdie boeiende en inspirerende boek is gebaseer op persoonlike dagboeke en briewe sowel as ander oorlogsbronne, en vertel van hul beproewings terwyl hulle te kampe gehad het met die gevare van oorlog, die uiterstes van die omgewing en die treurige oë van sterwende mans onder hul sorg. Hul verhale is dié van barmhartigheid en moed.

Autoren-Porträt von Chris Schoeman
RP Chris Schoeman is in Somerset-Oos gebore en het meestersgrade in geskiedenis aan die Universiteit van Port Elizabeth en Colorado State University verwerf. Hy het gedurende sy loopbaan as historikus en joernalis gewerk en was ook outeur en mede-outeur van verskeie boeke, waaronder District Six: The Spirit of Kanala sowel as die outobiografieë van die Springboklegendes Danie Gerber, Frik du Preez en Os du Randt. Sy onlangse boeke sluit in Boerseun: Memoires van 'n Anglo-Boereoorlogseun en Broers in die stryd: Hollanders in die Anglo-Boereoorlog.
Bibliographische Angaben
- Autor: Chris Schoeman
- 2013, 1. Auflage, 264 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1770225048
- ISBN-13: 9781770225046
- Erscheinungsdatum: 01.04.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Größe: 16 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Engele in die vreemde"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Engele in die vreemde".
Kommentar verfassen