Geen engel nie (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Nuwe plek, nuwe skool, nuwe mense. Ek het my eenkant gehou, net in die middae pinball gespeel by die Griek se kafee op die hoek. Pinball was my ding. My nuwe klasmaats het gesien hoe ek speel.
"Kyk hoe jive die cat daar agter die pinball," lag die een. "Ek...

sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
15.50 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Geen engel nie (ePub)“
Nuwe plek, nuwe skool, nuwe mense. Ek het my eenkant gehou, net in die middae pinball gespeel by die Griek se kafee op die hoek. Pinball was my ding. My nuwe klasmaats het gesien hoe ek speel.
"Kyk hoe jive die cat daar agter die pinball," lag die een. "Ek scheme dié Randfontein cat is nie te bad nie."
Omdat ek 'n soort van pinball wizard was, het hulle my nie so geboelie soos vir my kleinboet Johnny nie.
Ná 'n lewe in die skadus neem 'n man stelling in, rewolwer in die hand, om sy allerlaaste misdaad te pleeg.
Terwyl hy in 'n donker sitkamer wag, loop sy herinneringe wye draaie: na harde grootwordjare in Randfontein en Germiston se strate, waar selfs jou eie familie jou kon bloedmond slaan. Hy onthou die Suid-Afrika waarin hy opgegroei het: die Castle Lager en Lucky Strikes agter skoolpawiljoene, die seuns met aanvalsgewere op die grens.
Vir 'n hierjy soos hy was sy pad reeds vroeg uitgemeet: hoëtroustelle steel, baie Klipdrift, verbeteringskool, daarná die army. En toe sluk Sunnyside se nagklubs en onderwêreld hom in.
In André Krüger se aangrypende roman oor familie, verraad en wraak - geskryf in die taal van die straat en die tyd - voer een man 'n uiterste stryd teen sy lotsbestemming.

Autoren-Porträt von André Krüger
André Krüger is die skrywer van Die twee lewens van Dieter Ondracek (wenner van die Universiteit van Johannesburg-debuutprys), Komplot en 'n Redelike hoeveelheid moeilikheid. Hy is gebore in Johannesburg waar hy in die regte en filosofie studeer. Ná jare verlaat hy sy beroep as prokureur om hom ten volle by die boekbedryf te skaar. Hy woon en werk tans in Stellenbosch.
Bibliographische Angaben
- Autor: André Krüger
- 2020, 1. Auflage, 288 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Penguin Random House South Africa
- ISBN-10: 1485904315
- ISBN-13: 9781485904311
- Erscheinungsdatum: 01.02.2020
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.25 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Geen engel nie"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Geen engel nie".
Kommentar verfassen