Gerook (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Cobie het lank uitgesien na die Desember-skoolvakansie. Om 'n paar weke by sy ouma op Vaalberg te kom bly, was egter beslis nie deel van sy vakansieplanne nie. Maar dié Weskusdorpie is nie heeltemal so vaal en vervelig soos sy naam sê nie ...Is dit sy...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
7.20 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Gerook (ePub)“
Cobie het lank uitgesien na die Desember-skoolvakansie. Om 'n paar weke by sy ouma op Vaalberg te kom bly, was egter beslis nie deel van sy vakansieplanne nie. Maar dié Weskusdorpie is nie heeltemal so vaal en vervelig soos sy naam sê nie ...Is dit sy verbeelding, of hou iemand hom dop? Wie is die geheimsinnige Lady Zee wat hom skielik op Mxit kontak? En is dit waar dat Vaalberg saans ná sononder in 'n gevaarlike tik-nes verander? Hierdie opwindende, spannende jeugroman stel die leser bekend aan 'n skemerwêreld van dwelms en tienergevare waaroor daar nog baie min in Afrikaans geskryf is.
Autoren-Porträt von Eldridge Jason
Eldridge Jason het grootgeword op die Weskus-vissersdorpie Paternoster. Hy matrikuleer aan Weston Hoër in Vredenburg, waarna hy 'n kursus in joernalistiek by die destydse Skiereiland Technikon (Pentech) volg. Hy is tans 'n senior joernalis by 'n Afrikaanse dagblad in Kaapstad.Hy sê met talle van die situasies in Gerook het hy probeer om die harde realiteit in sommige gemeenskappe waarmee hy as deel van sy joernalistieke werk te doen kry, uit te beeld.
As sy skryfwerk hom nie besig hou nie, hou Eldridge daarvan om saam met sy gesin weg te breek en die land plat te ry. Hy is getroud met 'n Afrikaans-onderwyseres, Winifred, wat sy liefde en passie vir die taal deel. Die twee het 'n seuntjie, Danté.
Bibliographische Angaben
- Autor: Eldridge Jason
- Altersempfehlung: 13 - 15 Jahre
- 2024, 2. Auflage, 104 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0637006836
- ISBN-13: 9780637006835
- Erscheinungsdatum: 01.01.2024
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.68 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Gerook"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Gerook".
Kommentar verfassen