Glam-divas 3 / LAPA Uitgewers (ePub)
Lienka
(Sprache: Englisch)
Daar is iets aan die gang in ons huis en ek wens ek het geweet wat dit is. My pa en ma sluip nou al die hele vakansie hier rond soos twee stout kinders wat iets vreeslik aangevang het. Elke keer as hulle so skuldig na my kant toe kyk, voel ek hoe die spanning opbou.
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
9.80 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Glam-divas 3 / LAPA Uitgewers (ePub)“
Daar is iets aan die gang in ons huis en ek wens ek het geweet wat dit is. My pa en ma sluip nou al die hele vakansie hier rond soos twee stout kinders wat iets vreeslik aangevang het. Elke keer as hulle so skuldig na my kant toe kyk, voel ek hoe die spanning opbou.
Autoren-Porträt von Solet Scheeres
Solet Scheeres is die skrywer van die gewilde Klub 17-reeks vir tieners, wat van 1998-2 gepubliseer is. Sy word gereken as 'n kenner van Suid-Afrikaanse kinderboeke, en haar stokperdjies sluit lees, tuinmaak en die versamel van verskillende uitgawes van Alice in Wonderland in. Voordat sy in 24 saam met haar man en drie kinders na Nederland geëmigreer het, het Solet by die SABC gewerk, waar sy onder meer 'n reeks programme met die oog op geletterdheid ontwikkel het en 'n boekinsetsel aangebied het. Sy was ook 'n deeltydse dosent aan die Universiteit van Johannesburg. Solet sê sy is versot op boeke vir kinders en tieners omdat hulle 'n opregtheid het wat volwasse lesers nie noodwendig meer geniet nie.
Bibliographische Angaben
- Autor: Solet Scheeres
- 2013, 131 Seiten, Englisch
- Verlag: LAPA Uitgewers
- ISBN-10: 0799362220
- ISBN-13: 9780799362220
- Erscheinungsdatum: 01.07.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.95 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Englisch
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Glam-divas 3 / LAPA Uitgewers"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Glam-divas 3 / LAPA Uitgewers".
Kommentar verfassen