Goue gloed (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Erica se man sterf in 'n motorongeluk en sy vind kort daarna uit sy is swanger. Dan kry werk en verblyf by 'n goudmyn.
Braam, 'n enkelloper en regte brombeer, is haar baas en woon in die mynhuis reg langs haar. Mettertyd kan sy nie meer haar swangerskap...
Braam, 'n enkelloper en regte brombeer, is haar baas en woon in die mynhuis reg langs haar. Mettertyd kan sy nie meer haar swangerskap...
Erscheint am 01.06.2024
eBook (ePub)
4.70 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Goue gloed (ePub)“
Erica se man sterf in 'n motorongeluk en sy vind kort daarna uit sy is swanger. Dan kry werk en verblyf by 'n goudmyn.
Braam, 'n enkelloper en regte brombeer, is haar baas en woon in die mynhuis reg langs haar. Mettertyd kan sy nie meer haar swangerskap wegsteek nie en almal begin oor haar skinder. Maar Braam kyk met ander oë na haar.
Sal die baba se koms hulle nader aan mekaar bring of hul paaie finaal laat skei?

Autoren-Porträt von Anna van Tonder
Erica se man sterf in 'n motorongeluk en sy vind kort daarna met 'n skok uit sy is swanger. Boonop ontdek sy haar man het haar in 'n geldelike verknorsing agtergelaat.Uit desperaatheid gaan bly sy by haar niggie, maar swyg oor haar swangerskap en soek naarstig na werk. Uiteindelik kry sy 'n pos as boekhouer by 'n goudmyn en deel van haar diensvoordele is verblyf op die myn se perseel.
Braam, 'n enkelloper, is haar baas en 'n regte brombeer. Almal trap in hul spoor wanneer hy in die omtrek is. Mettertyd kan sy nie meer haar swangerskap wegsteek nie en die mense begin oor haar skinder: Hoe raak 'n weduwee dan swanger?
Maar Braam, wat in die mynhuis reg langs haar woon, leer haar beter ken en begin met ander oë na haar kyk. Sy voel self aangetrokke tot hom, maar waak teen haar gevoelens. Sal die baba se koms hulle nader aan mekaar bring of hul lewenspaaie finaal laat skei?
Bibliographische Angaben
- Autor: Anna van Tonder
- 2024, 1. Auflage, 192 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1779875231
- ISBN-13: 9781779875235
- Erscheinungsdatum: 01.06.2024
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.44 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Goue gloed"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Goue gloed".
Kommentar verfassen