Grensgeval (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Die brief wat Theresa tussen haar eksman Theo se besittings ná sy dood ontdek, skeur haar lewe oop. Jare lank het sy haar rug op Theo gedraai, 'n man wat sy laaste twee dekades in 'n inrigting moes deurbring. Só ook het sy die land se verlede weggestoot,...
Leider schon ausverkauft
eBook (ePub)
12.90 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Grensgeval (ePub)“
Die brief wat Theresa tussen haar eksman Theo se besittings ná sy dood ontdek, skeur haar lewe oop. Jare lank het sy haar rug op Theo gedraai, 'n man wat sy laaste twee dekades in 'n inrigting moes deurbring. Só ook het sy die land se verlede weggestoot, die tyd toe tienerseuns gestuur is om aan die grens te veg - 'n plek en 'n oorlog waarvan mense tuis bitter min geweet het. Vir Theresa self was dit 'n tydperk van eerste liefdes, disko's en vakansies by die see.
Theresa besef gou die brief is deur 'n Kubaanse soldaat aan sy kind geskryf - iemand wat, indien hy of sy nog leef, nou minstens veertig jaar oud sal wees. Theresa weet in haar siel sy moet Kuba toe: om die soldaat se kind te soek, om die brief te besorg, om boete te doen vir Theo se dade en vir haar eie onkunde.
In swoel, afgeleefde Kuba, tussen kleurryke motors uit die vyftigerjare en geurige sigaarrook, word Theresa se soektog intiem vervleg met die lewens van mense wat in Angola as "die vyand" gebrandmerk is. Só ontrafel sy wat dit beteken het om groot te word in die Suid-Afrika van daardie tyd.

Autoren-Porträt von Marita van der Vyver
Marita van der Vyver is die skrywer van meer as 'n dosyn romans, asook bundels kortverhale en essays, prenteboeke vir kleuters, fiksie vir jong volwassenes, radiodramas, draaiboeke en gereelde rubrieke in koerante en tydskrifte. Sy het al literêre pryse in vele genres gewen en haar boeke is beskikbaar in Engels, Hollands en Duits ná die sukses van haar eerste roman vir volwassenes, Griet skryf 'n sprokie, 'n sensasie wat in minstens twaalf tale gepubliseer is. Twee van haar romans, Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom en Dis koue kos, skat, is reeds verfilm, en verskeie ander is vir die verhoog verwerk. Sy woon in Frankryk saam met haar man.
Bibliographische Angaben
- Autor: Marita van der Vyver
- 2019, 1. Auflage, 296 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Penguin Random House South Africa
- ISBN-10: 1485903939
- ISBN-13: 9781485903932
- Erscheinungsdatum: 01.11.2019
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.08 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Grensgeval"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Grensgeval".
Kommentar verfassen