Haar beste bruidegom (ePub)
n Volwasse vrou wat wil trou. Haar eie...
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Annemé het voor De Wet se oë grootgeword. Eens was sy bloot die skattige nuwe buurdogtertjie, veel jonger as hy, maar met die jare het sy gevoelens vir haar verdiep. Nou is Annemé n volwasse vrou . . .
n Volwasse vrou wat wil trou. Haar eie huislike omstandighede met dikwels afwesige, koel ouers en sonder broers of susters was nie wat sy as kind wou hê nie, en sys nou meer as gereed om haar eie gesin te begin. Tot dusver het sy self maar vrot gekies onder die manne, en wie beter om vir haar n gawe bruidegom te vind as haar ou-ou vriend, haar amper-ouboet, De Wet? Onder sy pelle moet daar mos n goeie kandidaat wees, en Annemé weet presies watter een sy eerste op die proef wil stel.
Wanneer De Wet besef dat Annemé ernstig is, moet hy alles uithaal om te keer. Hyt al foute gemaak, en Annemé ook daar is mislukte verlowings en egskeidings in hul onderskeie verledes maar as sy darem met dáárdie vent deurmekaar moet raak, sal dit haar grootste fout nóg wees. Nee, De Wet kan dink aan n beter bruidegom vir Annemé
Dirna is getroud en het twee volwasse seuns. Sy bly in Brackenfell.
- Autor: Dirna Ackermann
- 2013, 1. Auflage, 219 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Tafelberg
- ISBN-10: 0624064999
- ISBN-13: 9780624064992
- Erscheinungsdatum: 12.12.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.41 MB
- Mit Kopierschutz
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Haar beste bruidegom".
Kommentar verfassen