Halley se komeet (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Pete de Lange moet as tiener probeer oorleef in 'n klein Natalse dorpie gedurende die onstuimige tagtigerjare saam met sy nuutgevonde vriende: Petrus en Sarita. In 'n land wat bloei van rassekonflik is dit makliker gesê as gedaan. Pete en sy vriende het 'n...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
13.90 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Halley se komeet (ePub)“
Pete de Lange moet as tiener probeer oorleef in 'n klein Natalse dorpie gedurende die onstuimige tagtigerjare saam met sy nuutgevonde vriende: Petrus en Sarita. In 'n land wat bloei van rassekonflik is dit makliker gesê as gedaan. Pete en sy vriende het 'n wrede misdaad gesien en die skuldige is op hulle spoor. Sal reg en geregtigheid geskied in 'n land wat reeds polities verwronge is?
Autoren-Porträt von Hannes Barnard
Hannes Barnard is die jongste van drie broers en die seun van 'n dominee. Tussen 2002 en 2012 is hy woonagtig in Engeland, waar hy meestal as projekbestuurder vir 'n konstruksiemaatskappy werk. Ná dit het hy vir twee jaar in die Seychelle gewerk. Hy en sy vrou keer terug na Suid-Afrika in 2017, waar hy nou voltyds fokus op sy skryfwerk. Halley se komeet is sy debuutroman.
Bibliographische Angaben
- Autor: Hannes Barnard
- 2019, 352 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799395471
- ISBN-13: 9780799395471
- Erscheinungsdatum: 08.01.2019
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.28 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Halley se komeet"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Halley se komeet".
Kommentar verfassen