Hammie (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
In haar eerlikste bundel nóg dig Ronelda S Kamfer oor die intieme en komplekse verhouding tussen ma en dogter. In Hammie verwerk die digter die verlies van haar ma deur outobiografiese gedigte - genuanseerde verse waarvan die toonaard melankolies en ook...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
12.40 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Hammie (ePub)“
In haar eerlikste bundel nóg dig Ronelda S Kamfer oor die intieme en komplekse verhouding tussen ma en dogter. In Hammie verwerk die digter die verlies van haar ma deur outobiografiese gedigte - genuanseerde verse waarvan die toonaard melankolies en ook ontstellend is. Sy dig oor haar grootwordjare op die Kaapse Vlakte, oor Afrikaans, ras en klas, en oor moederskap, maar bowenal ontgin sy dít wat ongesê bly tussen ouers en kinders, tussen vriende en kennisse, tussen familielede. Met Hammie verwoord Kamfer meer as net die leefwêreld van 'n generasie of kultuur: sy bevestig haar unieke, volwaardige digterstem in Afrikaans.
Autoren-Porträt von Ronelda S Kamfer
Ronelda S Kamfer is in 1981 in Kaapstad gebore. Sy matrikuleer in 1999 aan Eersterivier Sekondêr en verwerf in 2011 haar honneursgraad in Afrikaans en Nederlands aan die UWK. In 2009 word sy mede-wenner van die Eugène Marais-prys vir haar debuutbundel, Noudat slapende honde. In 2011 verskyn haar tweede digbundel, grond/Santekraam, en in 2012 word sy bekroon met 'n Absa Kanna vir vernuwing in Afrikaans. Die Nederlandse vertalings van Noudat slapende honde en grond/Santekraam verskyn onderskeidelik in 2010 en 2012 by Podium.
Bibliographische Angaben
- Autor: Ronelda S Kamfer
- 2016, 1. Auflage, 96 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Kwela
- ISBN-10: 0795707584
- ISBN-13: 9780795707582
- Erscheinungsdatum: 15.02.2016
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.29 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Hammie"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Hammie".
Kommentar verfassen