Helene de Kock Omnibus 7 (ePub)
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
"Drie spanningsvolle liefdesverhale, so aangrypend en meesleurend as wat 'n mens van hierdie ervare en gewilde skrywer kan verwag. In Vuurvliegie bring die liefde sy kwota verdriet. Een ding weet Danien Fouché: sy wil Alfons hê. Maar sy het 'n eienaardige gevoel dat sy 'n mens-binne-'n-mens liefhet - 'n óú bekende, en tog ook 'n wildvreemde.
In Sewende somer keer Ester Kolbe terug na die plek waar sy en Zach Dijzel liefgehad het. Sy gaan woon in die Dijzel-huis waar daar sewe jaar tevore 'n moord gepleeg is. Niemand het nog vergeet nie en Zach het verdwyn. Dis egter tyd dat Zach terugkom en opeis wat syne is, as hy nog kan. Want die sewende somer is 'n rustyd.
Windspoor is 'n verhaal van liefde en van verraad. Laura Helmer se bruidegom verdwyn 'n kort rukkie voor hul troue. Gustav Bothma is daar om te troos. Niemand glo meer in Ruben nie, tog kan Laura nie maar net laat gaan nie. Nie solank daar 'n geheimsinnige windspoor is wat na hom toe lei nie ...
"
- Autor: Helene De Kock
- 2013, 2. Auflage, 416 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Human & Rousseau
- ISBN-10: 0798165405
- ISBN-13: 9780798165402
- Erscheinungsdatum: 20.08.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Größe: 2.40 MB
- Mit Kopierschutz
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Helene de Kock Omnibus 7".
Kommentar verfassen