Help! Ek kry gaste vir ete (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
'n Geslag jong volwassenes het Help! Daar's 'n Stoof in My Kombuis, Annabel Frere se eerste kookboek, leer ken, is mal daaroor en afhanklik daarvan. Dieselfde geslag het die jong beroepslui geword wat nou op 'n ietwat meer gesofistikeerde vlak moet onthaal....
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
10.30 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Help! Ek kry gaste vir ete (ePub)“
'n Geslag jong volwassenes het Help! Daar's 'n Stoof in My Kombuis, Annabel Frere se eerste kookboek, leer ken, is mal daaroor en afhanklik daarvan. Dieselfde geslag het die jong beroepslui geword wat nou op 'n ietwat meer gesofistikeerde vlak moet onthaal. As skrywer het Annabel al hierdie stadiums met haar eie dogters meegemaak, en sy het weer eens smaaklike en relatief eenvoudige resepte vir geleenthede saamgestel - van onbeplande samekomste tot goedgeorganiseerde geleenthede. Groot klem word op goeie beplanning gelê, asook kos wat vooraf berei kan word sodat die kok soveel tyd moontlik aan sy of haar gaste kan bestee, pleks daarvan om die dag in die kombuis deur te bring. Aandag word ook gegee aan tekstuur en aanbieding, met heelwat wenke en voorstelle oor moeitelose onthaal. Waar disse dalk meer ingewikkeld lyk, is Annabel uitstekend daarmee om die misterie te ontsluit. En natuurlik is geen partytjie volledig sonder die regte vloeibare begeleiding nie. Dus is daar 'n hoofstuk oor 'n verskeidenheid skemerkelkies, met en sonder alkohol.
Autoren-Porträt von Annabel Frere
Met 'n loopbaan in stelselontwerp op die gebied van tuissorg, gesondheid en onthaal, 'n passie vir kook en die veels te onderskatte ervaring as ma, het die Johannesburgse Annabel Frere dit nog altyd geniet om eenvoudige oplossings vir enige situasie te vind. Die konsep vir Help! Ek kry Gaste vir Ete is 'n regstreekse gevolg van die aandrang deur toegewyde lesers op 'n opvolg vir Help! Daar's 'n Stoof in my Kombuis. En net nadat albei dogters al die nes verlaat het, beteken dit nie hulle inspireer haar nie steeds om skeppende maniere te vind om minder ervare kokke selfvertroue in die kombuis te help opbou nie.
Bibliographische Angaben
- Autor: Annabel Frere
- 2018, 1. Auflage, 176 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Penguin Random House South Africa
- ISBN-10: 1432309609
- ISBN-13: 9781432309602
- Erscheinungsdatum: 03.09.2018
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 212 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Help! Ek kry gaste vir ete"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Help! Ek kry gaste vir ete".
Kommentar verfassen