Hoop, heling & harmonie (ePub)
Dink nuut oor siekte en genesing
(Sprache: Afrikaans)
Siekte is 'n natuurlike verskynsel sonder betekenis - potensieel ernstig, ja, maar bloot deel van menswees. Teen hierdie agtergrond ondersoek Hoop, heling & harmonie hoe siekte en behandeling ons liggame, gees en menswees aantas. Die doel van geneeskunde is...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
13.40 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Hoop, heling & harmonie (ePub)“
Siekte is 'n natuurlike verskynsel sonder betekenis - potensieel ernstig, ja, maar bloot deel van menswees. Teen hierdie agtergrond ondersoek Hoop, heling & harmonie hoe siekte en behandeling ons liggame, gees en menswees aantas. Die doel van geneeskunde is om ons lewens positief te beïnvloed - in die woorde van Hippokrates, om soms te genees, dikwels te behandel, altyd te troos - maar die positiewe is nie noodwendig onvoorwaardelik nie: ons kan té wetenskaplik wees, die persoon agter die siekte miskyk. 'n Terugblik na die verlede plaas die huidige in perspektief; die boek analiseer onder andere die taal van siekte en geneeskunde, die rol van emosies, ideologie en politiek in siekte, hoe ons teen die risiko's van behandeling en navorsing beskerm word, einde-van-die-lewe-besluite ... en bereik dan die hoogtepunt: Hoop, Heling en Harmonie. Sonder hoop is die toekoms duister, sonder heling is daar geen genesing nie, en sonder harmonie in die uiteenlopende aandrange van siekte kan daar geen vrede in die gemoed wees nie. Hierdie onderwerpe word dikwels in die media bespreek. Covid-19 is vir almal 'n skrikwekkende nuwe ervaring wat beklemtoon hoe broos die mensdom is. Hoop, heling & harmonie is 'n tydige publikasie wat die besondere eise van die tyd vernuwend aanspreek. Die boek is uniek en siste¬maties, die teks en styl is toeganklik met heelwat toeligting; nogtans word die leser uitgedaag om opnuut oor siekte-ervaring na te dink.
Autoren-Porträt von Malcolm de Roubaix
Malcolm de Roubaix is an anaesthiologist with a PhD in medicine and applied ethics. He has an abiding interest in bio-ethics and has published around 30 articles related to the subject. He is a member of the Centre of Applied Ethics at the University of Stellenbosch.
Bibliographische Angaben
- Autor: Malcolm de Roubaix
- 2020, 1. Auflage, 312 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Penguin Random House South Africa
- ISBN-10: 1776095596
- ISBN-13: 9781776095599
- Erscheinungsdatum: 01.08.2020
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.68 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Hoop, heling & harmonie"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Hoop, heling & harmonie".
Kommentar verfassen