Houtwerk vir almal (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Houtwerk vir almal sal jou inspireer om praktiese, stylvolle meubels vir jou huis te skep. Hierdie omvattende en kreatiewe boek is ideaal vir die koffietafel of die werkwinkel en bevat 13 projekte wat jou naweke in gesinstyd propvol pret sal omskep! Leer...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
11.30 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Houtwerk vir almal (ePub)“
Houtwerk vir almal sal jou inspireer om praktiese, stylvolle meubels vir jou huis te skep. Hierdie omvattende en kreatiewe boek is ideaal vir die koffietafel of die werkwinkel en bevat 13 projekte wat jou naweke in gesinstyd propvol pret sal omskep! Leer die basiese tegnieke van houtwerk en maak iets nuttigs waarop jy sal trots wees. Elke hoofstuk is propvol foto's en illustrasies, asook die agtergrond tot die projek en 'n lys materiaal en gereedskap wat jy nodig het. Die aanwysings is duidelik en maklik om te volg. Daar is ook wenke wat jou sal help om tyd te spaar. Die 'Gereedskap en tegnieke'-afdeling voorsien jou met praktiese insig oor houtwerk en gereedskap voordat jy jou eerste projek aanpak. Maak 'n speelgoedkis of staantrap as eerste projek binne 'n paar uur! Voltooi die rakke in die babakamer voordat die kleinding kom of maak 'n bed voordat die krip te klein raak. Omskep jou tuin met 'n stewige bankie in 'n skadukol of skep 'n splinternuwe speel-area met die Wendy-huis. Jy kan selfs jou eie werkbank bou as jy spasie vir jou gereedskap benodig
Autoren-Porträt von Peter Alkema
Peter Alkema is getroud en het vyf kinders, twee honde en een saag. Hy het geen vernuf in die kombuis nie, maar wel 'n broodrooster en 'n Meestersgraad in meganiese ingenieurswese. Bedags werk hy in die IT-bedryf by 'n bank en saans maak hy saagsels in sy werkwinkel. Hy kry sy inspirasie vir houtwerk van sy oorlede pa en wie weet, dalk is sy volgende boek 'n resepteboek spesiaal vir ingenieurs! Houtwerk vir almal is sy eerste boek.
Bibliographische Angaben
- Autor: Peter Alkema
- 2014, 1. Auflage, 160 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1432304313
- ISBN-13: 9781432304317
- Erscheinungsdatum: 03.10.2014
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 29 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Houtwerk vir almal"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Houtwerk vir almal".
Kommentar verfassen