Huisies van papier (PDF)
(Sprache: Afrikaans)
Groentjiejoernalis Anna is twee-en-twintig en woon saam met haar twee pa's en 'n onheilige horde honde en katte op 'n klein plekkie in KwaZulu-Natal. Sy onthou hoe haar ouers se huwelik op die rotse beland het toe haar pa uit die kas geneuk het - ten...
Leider schon ausverkauft
eBook (pdf)
8.80 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Huisies van papier (PDF)“
Groentjiejoernalis Anna is twee-en-twintig en woon saam met haar twee pa's en 'n onheilige horde honde en katte op 'n klein plekkie in KwaZulu-Natal. Sy onthou hoe haar ouers se huwelik op die rotse beland het toe haar pa uit die kas geneuk het - ten aanskoue van konserwatiewe familielede, nuuskierige agies vir bure, en haar boheemse ma, 'n skrywer wat nou op goeie voet met Anna se pa's verkeer. Dis wel nie aldag maklik om kop of stert uit te maak van wat aangaan in so 'n huishouding nie, veral nie noudat haar een pa met ernstige gesondheidsprobleme sukkel nie. Anna se werk by die koerant is ook nie sonder uitdagings nie. Maar hoe maak jy tyd vir jou eie lewe as jý die spil raak waarom dié hele spulletjie tol?
In Huisies van papier vier Dalena Theron die liefde en familie in al sy kleurryke gedaantes.
In Huisies van papier vier Dalena Theron die liefde en familie in al sy kleurryke gedaantes.
Autoren-Porträt von Dalena Theron
Dalena Theron is 'n joernalis met grade in die joernalistiek en sosiale antropologie van die Universiteit van Pretoria. Sy skryf ook kortverhale. Sy is in KwaZulu-Natal gebore en het in Pretoria en São Paulo gewoon en gewerk. Tans woon sy in Kaapstad saam met haar man en seun. Huisies van papier is haar eerste roman.
Bibliographische Angaben
- Autor: Dalena Theron
- 2015, 1. Auflage, 224 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1415206414
- ISBN-13: 9781415206416
- Erscheinungsdatum: 01.06.2015
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Größe: 1.72 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Huisies van papier"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Huisies van papier".
Kommentar verfassen