In die land van pamperlang (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
'n Bundel van vyf-en-twintig stories vir kleintjies van so vier tot sewe jaar. Dit bevat klassieke feëverhale soos Wolf en die drie ottepotte, Jan en die boontjierank, Die skoenmaker en die kabouters, Drie rammetjies-rof, Doringrosie, Die lelike eendjie,...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
15.50 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „In die land van pamperlang (ePub)“
'n Bundel van vyf-en-twintig stories vir kleintjies van so vier tot sewe jaar. Dit bevat klassieke feëverhale soos Wolf en die drie ottepotte, Jan en die boontjierank, Die skoenmaker en die kabouters, Drie rammetjies-rof, Doringrosie, Die lelike eendjie, Gouelokkies, Aspoesterjie, e.a. Daar is ook heerlike inheemse verhale soos O likkie, o lalie, Sipho en die ryprooi Amathungulu, Doederomandro, Die ploempserige, plompserige ding, e.a. Die stories is verwerk deur die bekende en bekroonde Linda Rode, wat as die doyenne van kinderliteratuur bekend is. Elke storie is net vyf-minute lank. Dus baie geskik vir aandstories en of beginner-lesers.
Autoren-Porträt von Linda Rode
Linda Rode is haar lewe lank 'n liefhebber van wêreldfolklore en ook 'n gesoute oorverteller van klassieke feëverhale. Haar bundels Goue lint, my storie begint, Goue fluit, my storie is uit, Stories vir die vaak en Stories suid van die son was in die tagtiger- en negentigerjare groot treffers, asook haar bundel In die Nimmer-Immer-Bos. Haar besondere manier van oorvertel is by uitstek geskik vir voorlees, maar kinders wat reeds self lees sal net soveel genot uit die stories put.
Bibliographische Angaben
- Autor: Linda Rode
- Altersempfehlung: 4 - 7 Jahre
- 2013, 1. Auflage, 200 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Human & Rousseau
- ISBN-10: 0798164433
- ISBN-13: 9780798164436
- Erscheinungsdatum: 25.10.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 89 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "In die land van pamperlang"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "In die land van pamperlang".
Kommentar verfassen