In die naam van liefde (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
As haar sprokiesverhaal 'n gelukkige einde gaan hê, sal sy daarvoor moet baklei. Ná tien jaar daag Romain weer op by Kleinroosboom, die plaas waar Fleur met haar stiefma en twee stiefsusters bly. Fleur is steeds verlief op hom, maar Romain wil skynbaar net...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
4.70 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „In die naam van liefde (ePub)“
As haar sprokiesverhaal 'n gelukkige einde gaan hê, sal sy daarvoor moet baklei. Ná tien jaar daag Romain weer op by Kleinroosboom, die plaas waar Fleur met haar stiefma en twee stiefsusters bly. Fleur is steeds verlief op hom, maar Romain wil skynbaar net die magiese bos hê waar Fleur nou al jare bly, en hy is bereid om met enigeen van die drie dogters te trou om dit te kry. Met die hulp van 'n towerstaf wat haar pa lank gelede vir haar gegee het, moet Fleur keer dat Romain nie met Danica of Nikita trou nie, dat sy haar bos behou, en ook haar grootse geheime bewaar. Maar haar stiefma, Amelda, pers haar af. Sy verwag dat Fleur vir Romain oortuig om met Amelda self te trou, anders gaan sy Fleur se geheim verklap. As sy 'n gelukkig einde wil hê, weet Fleur dat sy daarvoor sal moet baklei.
Autoren-Porträt von Frenette van Wyk
Vir Frenette van Wyk beteken verhale skryf om iets uit jou hart te haal en lewe daaraan te gee. Die verhale bied vir haar net soveel opwindende ontvlugting enavontuur as vir haar lesers. Sy is 'n romantikus en skryf graag liefdesverhale met
gelukkige eindes - iets wat grens aan die sprokiesagtige, en tog iets waarna elke
vrou verlang en waarin hulle met hart en siel wil glo. Sy woon in Pretoria saam met manlief Etienne en is 'n trotse ouma.
Bibliographische Angaben
- Autor: Frenette van Wyk
- 2022, 1. Auflage, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776351800
- ISBN-13: 9781776351800
- Erscheinungsdatum: 01.02.2022
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.37 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "In die naam van liefde"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "In die naam van liefde".
Kommentar verfassen