In gesprek met God (ePub)
Die sewe onderafdelings: Waar's U?; In stryd met God; Gevind; Ontmoetings; Stukkende ek; Met God in pyn en Tuiskoms is tydlose gebede vanuit Milanie Vosloo se...
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Hierdie lieflike gebedeboek is die ideale geskenk vir vroue van enige ouderdom.
Die sewe onderafdelings: Waar's U?; In stryd met God; Gevind; Ontmoetings; Stukkende ek; Met God in pyn en Tuiskoms is tydlose gebede vanuit Milanie Vosloo se hart.
Die gebede is kort, intieme gesprekke met God wat die leser sal lei om weer stil te word en 'n ontmoeting met God in die alledaagse dinge van die lewe te ervaar.
Die boek is pragtig verpak in hardeband. Om gedurigdeur In gesprek met God te wees spreek van 'n lieflike lewe wat vrug dra vir Hom.
- Autor: Milanie Vosloo
- 2012, 2. Auflage, 80 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Random House UK Ltd
- ISBN-10: 0796315884
- ISBN-13: 9780796315885
- Erscheinungsdatum: 01.05.2012
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.32 MB
- Mit Kopierschutz
Schreiben Sie einen Kommentar zu "In gesprek met God".
Kommentar verfassen