In sneeu geskryf (PDF)
(Sprache: Afrikaans)
In Rusland aan die begin van die twintigste eeu vind twee priesters vertroosting in mekaar se arms teen die Siberiese winter en die bloedige opmars van die Rooi Leër.
Dekades later, op 'n kontinent duisende kilometers ver, verruil jong Heinrich sy...
Dekades later, op 'n kontinent duisende kilometers ver, verruil jong Heinrich sy...
sofort als Download lieferbar
eBook (pdf)
10.80 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „In sneeu geskryf (PDF)“
In Rusland aan die begin van die twintigste eeu vind twee priesters vertroosting in mekaar se arms teen die Siberiese winter en die bloedige opmars van die Rooi Leër.
Dekades later, op 'n kontinent duisende kilometers ver, verruil jong Heinrich sy sukkelbestaan in 'n Karoo- dorpie vir die kitsrykdom wat 'n somer by Sizzler's, 'n bordeel in Seepunt, hom beloof. Hier werk hy saam met Stallion, Randy en Cool Daddy. Vir sy kliënte is hy "Frikkie", 'n boerseun wat hul wildste fantasieë waar maak.
Wanneer 'n kliënt een aand vir hom 'n gedig oor sneeu voordra, ruk hy Heinrich aan die hart. Later loop Heinrich dié man, Bertus, in 'n kuierplek raak waar die ouens van Sizzler's uithang. Wat hulle twee nie weet nie, is dat die kelner wat vir hulle shooters aandra, teen 'n waansinnige moorddadigheid in sy eie kop baklei.

Autoren-Porträt von François Loots
François Loots het naby Prieska in die Noord-Kaap grootgeword. Hy studeer Engels, Duits en Sielkunde aan die Universiteit van Kaapstad en Unisa en werk in die onderwys, landelike ontwikkeling en in die gedrukte media. Hy is die skrywer van vier romans. Sy mees onlangse boek, Rooi Jan Alleman, het op die Universiteit van Johannesburg-prys vir skeppende skryfwerk se kortlys verskyn. Nadat hy in die buiteland woonagtig was, woon en werk hy tans in Kaapstad.
Bibliographische Angaben
- Autor: François Loots
- 2015, 1. Auflage, 376 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1415206392
- ISBN-13: 9781415206393
- Erscheinungsdatum: 05.08.2015
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Größe: 1.99 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "In sneeu geskryf"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "In sneeu geskryf".
Kommentar verfassen