INA, 'n Verhaal van genade en genesing (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Hierdie is Ina Bonnette se eie weergawe van die wrede aanval en marteling deur die Modimolle Monster wat opslae gemaak het toe hy en drie handlangers haar oorrompel het. INA, 'n Verhaal van genade en genesing is die merkwaardige verhaal van 'n oorwinnaar,...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
13.40 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „INA, 'n Verhaal van genade en genesing (ePub)“
Hierdie is Ina Bonnette se eie weergawe van die wrede aanval en marteling deur die Modimolle Monster wat opslae gemaak het toe hy en drie handlangers haar oorrompel het. INA, 'n Verhaal van genade en genesing is die merkwaardige verhaal van 'n oorwinnaar, 'n vrou wat wreed oorval en gemartel is deur haar eksman en sy handlangers. Ina moes nie net die onmenslike trauma, pyn en lewensveranderende gevolge van daardie dag verduur nie, sy het ook haar seun aan die dood afgestaan toe hy deur haar aanvaller vermoor is. Hierdie is haar verhaal van oorlewing, genade en uiteindelike genesing.
Autoren-Porträt von Ina Bonnette
Ina Bonnette is gebore in Rustenburg en het grootgeword in 'n liefdevolle huis. Sy het 'n suksesvolle loopbaan en spreek gereeld vroue toe oor wat met haar gebeur het en hoe om die vroeë tekens van manipulasie en aggressie te identifiseer.
Bibliographische Angaben
- Autor: Ina Bonnette
- 2021, 1. Auflage, 192 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 063960756X
- ISBN-13: 9780639607566
- Erscheinungsdatum: 01.10.2021
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.10 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "INA, 'n Verhaal van genade en genesing"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "INA, 'n Verhaal van genade en genesing".
Kommentar verfassen