Insektopedie - Die geheime wêreld van Suider-Afrikaanse insekte (PDF)
(Sprache: Afrikaans)
Insektopedie lê die betowering en ryke verskeidenheid van die wêreld van insekte bloot. Dit deurgrond hul fassinerende gedrag en biologie - van paring en broeigedrag, metamorfose en beweging tot sig, reuk, gehoor en hul aanpassings by hitte en koue. 'n...
sofort als Download lieferbar
eBook (pdf)
13.40 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Insektopedie - Die geheime wêreld van Suider-Afrikaanse insekte (PDF)“
Insektopedie lê die betowering en ryke verskeidenheid van die wêreld van insekte bloot. Dit deurgrond hul fassinerende gedrag en biologie - van paring en broeigedrag, metamorfose en beweging tot sig, reuk, gehoor en hul aanpassings by hitte en koue. 'n Hoofstuk oor superorganismes ondersoek die merkwaardige verskynsel van sosiale gemeenskappe; 'n ander een dek die kritieke rol wat dié diertjies speel om die fyn balans van lewe op ons planeet in stand te hou. Die boek sluit af met 'n 60-bladsy geïllustreerde veldgids wat die meeste insekordes en hul belangrikste families beskryf. Voorheen as Inseklopedie van Suider-Afrika gepubliseer, maar die nuwe uitgawe is nou grondig hersien en herontwerp, met die nuutste inligting, 'n uitgebreide ID-seksie en 'n paar honderd nuwe foto's. Verkoopspunte: meer as 700 foto's, talle van insekgedrag wat selde afgeneem word, maklik verstaanbare teks, en 'n reeks kassies met treffende inligting en wetenswaardighede wat sprankel verleen, 'n ID-seksie wat foto's en lyntekeninge insluit, die skrywer is baie bekend vir sy radiopraatjies oor insekte.
Bibliographische Angaben
- Autor: Erik Holm
- 2017, 1. Auflage, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Penguin Random House South Africa
- ISBN-10: 1775842266
- ISBN-13: 9781775842262
- Erscheinungsdatum: 30.03.2017
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Größe: 31 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Insektopedie - Die geheime wêreld van Suider-Afrikaanse insekte"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Insektopedie - Die geheime wêreld van Suider-Afrikaanse insekte".
Kommentar verfassen