Israel-reeks 4: Tiferet Yisra'el: Die roem van Israel (ePub)
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Die bekende hoofkarakters uit die vorige boeke in Marzanne Leroux-Van der Boon se gewilde Israel-reeks word weer in hul geliefde land blootgestel aan die geweld van stedelike terreur en die vyandigheid van die omringende nie-Joodse lande. Marc word weer opgeroep, hierdie keer vir militêre diens in Gasa. Skadu's van Suid-Afrika se eie gewelddadige samelewing val ook oor Marc wanneer sy ma 'n slagoffer van Suid-Afrika se misdaadprobleem word. Wanneer hy terug in Stellenbosch is, sien hy weer sy jeugliefde, Nicola. Boonop maak Henok Kambungu 'n verrassende ontdekking wat hom in konflik bring met sy blanke vrou, Sarah. Skokkende herinnerings van ou Zvi, 'n Holocaust-oorlewende, laat die leser algaande besef waarom die Israeli's so verbete vasklou aan hul beloofde land.
- Autor: Marzanne Leroux-Van der Boon
- 2013, 1. Auflage, 352 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Lux Verbi
- ISBN-10: 0796316368
- ISBN-13: 9780796316363
- Erscheinungsdatum: 13.12.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.98 MB
- Mit Kopierschutz
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Israel-reeks 4: Tiferet Yisra'el: Die roem van Israel".
Kommentar verfassen