Israel-reeks: Omnibus 1 / Israel-reeks omnibus Bd.1 (ePub)
Granate bloei in Jerusalem en Hatikvah Land van hoop
(Sprache: Afrikaans)
Granate bloei in Jerusalem: Marc, 'n jong Suid-Afrikaanse kunstenaar, gaan na Jerusalem om sy Joodse ouma, Ruwth, te ontmoet en sy eie Joodse wortels na te speur. Hy vind so sterk aanklank by die Joodse geloof dat hy verstrengel raak in 'n geloofstryd. Te...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
13.90 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Israel-reeks: Omnibus 1 / Israel-reeks omnibus Bd.1 (ePub)“
Granate bloei in Jerusalem: Marc, 'n jong Suid-Afrikaanse kunstenaar, gaan na Jerusalem om sy Joodse ouma, Ruwth, te ontmoet en sy eie Joodse wortels na te speur. Hy vind so sterk aanklank by die Joodse geloof dat hy verstrengel raak in 'n geloofstryd. Te midde van geweld en selfmoord-bomaanvalle kry hy Rivkah, die dapper Jodin, lief. Terug in Suid-Afrika moet hy groot besluite neem: Sien hy kans om sy aan sy met geweld en onrus in Israel te leef - al is dit saam met Rivkah? Is daar vir hulle 'n toekoms saam? En wie is Yeshua? Hatikvah: Land van hoop: Rivkah hoor sy is swanger. Terwyl sy worstel oor die ongebore kind se opvoeding, kyk Marc deur kunstenaarsoë na kinders rondom hom. Maar 'n tragiese gebeurtenis bring onbeantwoorde vrae tussen Marc en Rivkah en lei tot huwelikspanning. Sal Rivkah hoop vir die toekoms vind?
Autoren-Porträt von Marzanne Leroux-Van der Boon
Marzanne Leroux-Van der Boon is 'n bekende en bekroonde skrywer wat in Kaapstad woon. Sy is veral bekend vir haar liefdesromans - wat allerhande etiese en aktuele kwessies aansny - en het ook 'n passie vir Israel, wat die afgelope paar jaar uitgeloop het op gewilde romans wat in daardie land afspeel.
Bibliographische Angaben
- Autor: Marzanne Leroux-Van der Boon
- 2019, 1. Auflage, 624 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Lux Verbi
- ISBN-10: 0796321981
- ISBN-13: 9780796321985
- Erscheinungsdatum: 01.10.2019
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.90 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Israel-reeks: Omnibus 1 / Israel-reeks omnibus Bd.1"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Israel-reeks: Omnibus 1 / Israel-reeks omnibus Bd.1".
Kommentar verfassen