Jý is die kerk (ePub)
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Francois Kruger is al baie jare in die bediening en wil deur hierdie boek vir gelowiges tot die besef bring dat die kerk nie die gebou, die leiers, 'n stelsel, 'n denominasie of selfs ander mense is nie, maar jý, as gelowige. Hy wil hê ons moenie meer vra "Wat beteken die kerk vir my?" nie, maar "Wat beteken ek vir Jesus?" - of "Wat se diens lewer die kerk aan my?" nie, maar "Hoe dien ek ander?". Hy wil gelowiges help om Jesus-gesentreerde mense te wees, want dis die enigste manier waarop 'n kerk ook Jesus-gesentreerd kan word.
- Autor: Francois Kruger
- 2012, 1. Auflage, 224 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Lux Verbi
- ISBN-10: 0796315760
- ISBN-13: 9780796315762
- Erscheinungsdatum: 29.11.2012
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.45 MB
- Mit Kopierschutz
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Jý is die kerk".
Kommentar verfassen