Jagter / Umuzi (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Klippe, messe en pyle uit 'n kruisboog: Die vreemste - en wreedste -misdaadtoneel
in Kaptein Nicci de Wee se loopbaan
Dan moet sy en haar nuwe taakspan boonop bontstaan om saam met
die nimlike Blackie Swart 'n internasionale insident te voorkom.
Ook op...

Leider schon ausverkauft
eBook
10.30 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Jagter / Umuzi (ePub)“
Klippe, messe en pyle uit 'n kruisboog: Die vreemste - en wreedste -misdaadtoneel
in Kaptein Nicci de Wee se loopbaan
Dan moet sy en haar nuwe taakspan boonop bontstaan om saam met
die nimlike Blackie Swart 'n internasionale insident te voorkom.
Ook op haar lessenaar: die dood van twee jong meisies. En die angswekkende
vermoede dat al hierdie sake met mekaar verband hou.
Met soveel kinkels in die kabel soos dooies in die staatslykhuis, moet
Nicci-hulle alles tot hul beskikking inspan om 'n nuwe hel af te weer: van
'n rekenaarfundi, tot stiletto's en selfs 'n paar petrolbomme.
Gou kom Nicci agter die monsters wat haar lewe en dié van haar
kollegas bedreig, is gevaarliker as Ramoth, vlymskerp polisiefotograaf
Stella Jansen se mak Komododraak.
In Jagter, haar derde Nicci de Wee-riller, draai Bettina Wyngaard al die
krane oop.

Autoren-Porträt von Bettina Wyngaard
Bettina Wyngaard is die skrywer van Troos vir die gebrokenes (wenner vandie Jan Rabie-Rapport-prys) en die misdaadromans Vuilspel en Slaafs. Sy het
in die regte aan Universiteit Stellenbosch studeer, waarna sy vir baie jare as
prokureur gewerk het. Sy woon in die Overberg.
Bibliographische Angaben
- Autor: Bettina Wyngaard
- 2019, 1. Auflage, 296 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Penguin Random House South Africa
- ISBN-10: 1415210462
- ISBN-13: 9781415210468
- Erscheinungsdatum: 01.02.2019
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.98 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Jagter / Umuzi"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Jagter / Umuzi".
Kommentar verfassen