Jamie en Sebastiaan-omnibus / Jamie en Sebastiaan (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Jamie en Sebastiaan is terug in 'n fantastiese omnibus. Maak gereed vir baie kattekwaad! Die geliefde Jamie en Sebastiaan-verhale is terug met 'n nuwe baadjie. Beleef allerhande avonture saam met Jamie en Sebastiaan, die spekvet, pratende kat - van noue...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
11.90 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Jamie en Sebastiaan-omnibus / Jamie en Sebastiaan (ePub)“
Jamie en Sebastiaan is terug in 'n fantastiese omnibus. Maak gereed vir baie kattekwaad! Die geliefde Jamie en Sebastiaan-verhale is terug met 'n nuwe baadjie. Beleef allerhande avonture saam met Jamie en Sebastiaan, die spekvet, pratende kat - van noue ontkomings uit die hande van 'n ontvoerder en glibberige woestyntunas, tot die soektog na die vermiste storiemol. Jamie en Sebastiaan Van die eerste oomblik toe Jamie vir Sebastiaan in die groentetuin sien lê het, het hy geweet hier kom moeilikheid. Sommer GROOT moeilikheid! Sebastiaan is nie net ¿ gewone kat nie. Hy is ¿ spekvet, grysgestreepte kat wat boonop kan praat! Al wat hy eet is tuna en room, want dit is wat die kattedokter in die Kaap vir hom voorgeskryf het. Ouma Katie dink Sebastiaan is 'n dierbare ou katjie, maar Jamie weet van beter. Hy weet dat dit Sebastiaan was wat die skoolhoof se tunatert opgevreet het EN wat hulle amper in die kloue van 'n smerige ontvoerder laat beland het EN wat ¿ wrede seerower se houtbeen gesteel het EN wat die glibberige woestyntunas so kwaad gemaak het dat hulle hom wou opkerf en in blikkies verpak ... Jamie en Sebastiaan en die storiemol In die tweede boek kry Jamie en sy kat, Sebastiaan, ¿ baie belangrike opdrag - hulle moet die storiemol gaan soek. Die storiemol het spoorloos verdwyn en sonder haar sal al die stories op aarde opdroog. 'n Wêreld sonder stories sal 'n aaklige plek wees. Daarom vertrek Jamie en Sebastiaan dadelik op hul nuutste avontuur met die hulp van ¿ slim sprinkaan en ¿ pratende hysbak!
Autoren-Porträt von Martie Preller
Martie Preller is een van die mees bekroonde kinderboekskrywers in Afrikaans, en haar immergroen karakters soos Babalela, Jamie en Sebastiaan en Balkie het oor die jare volksbesit geword. Sy het al bykans 40 boeke gepubliseer en haar skryfwerk is onder meer met die Sanlamprys vir Jeuglektuur, die Tienie Holloway-medalje, die M.E.R.-prys en die Alba Bouwer-prys bekroon.
Bibliographische Angaben
- Autor: Martie Preller
- 2019, 320 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799395749
- ISBN-13: 9780799395747
- Erscheinungsdatum: 07.01.2019
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 11 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Jamie en Sebastiaan-omnibus / Jamie en Sebastiaan"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Jamie en Sebastiaan-omnibus / Jamie en Sebastiaan".
Kommentar verfassen