Japtrap-aandetes (PDF)
(Sprache: Afrikaans)
Die meeste mense is te besig om ure by groente- en vrugtemarkte, en delikatessewinkels te spandeer en dan nog 'n paar uur in die dombuis te staan om spyskaarte en maaltye uit te dink wat hul gesinne sal geniet. Indien daar tyd is, word daar na die naaste...
sofort als Download lieferbar
eBook (pdf)
8.30 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Japtrap-aandetes (PDF)“
Die meeste mense is te besig om ure by groente- en vrugtemarkte, en delikatessewinkels te spandeer en dan nog 'n paar uur in die dombuis te staan om spyskaarte en maaltye uit te dink wat hul gesinne sal geniet. Indien daar tyd is, word daar na die naaste supermark gejaag en 'n paar items gekoop om veiling, maar vervelige, alledaagse maaltye voor te berei. Indien jou gesin nie so gelukkig is nie, is dit kitskos. Hierdie soort maaltye is vol MNG en onversadigde vetsure en laat jou baie skuldig voel! Daar moet tog een of ander manier wees waarop 'n mens 'n kompromie kan aangaan. Japtrap-aandetes is dalk net die aantwoord. Bobaaskokke Jenny Kay en Elinor Storkey verduidelik hoe maklik, vinnige maaltye waaroor jou gesin mal gaan wees, woorberei kan word. Die geheim is beplanning en organisasie. Al wat jy nodig het, is die regte toebehore en toerusting, 'n goed georganiseerde, vol spens (alles word in hierdie boek bespreek) en hierdie versameling van resepte. Dit gaan voel asof jy 'n wedergeboorte in die kombuis ondergaan het! Die boek bevat hoofstukke oor hoender, beesvleis, varkvleis, lamsvleis, vis, pizza en pasta, geregte vir vegetariër en bygeregte.
Bibliographische Angaben
- Autor: Jenny Kay
- 2012, 1. Auflage, 160 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1432300628
- ISBN-13: 9781432300623
- Erscheinungsdatum: 20.07.2012
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Größe: 8.91 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Japtrap-aandetes"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Japtrap-aandetes".
Kommentar verfassen