Jenna en die leesperd (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Jenna se opgewondenheid om deel te wees van die elite-skouspringspan is van korte duur. 'n Rugprobleem veroorsaak dat sy vir ten minste twaalf maande aan geen perdespringkompetisies mag deelneem nie. En om alles te kroon, word haar plek in die span ingeneem...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
7.70 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Jenna en die leesperd (ePub)“
Jenna se opgewondenheid om deel te wees van die elite-skouspringspan is van korte duur. 'n Rugprobleem veroorsaak dat sy vir ten minste twaalf maande aan geen perdespringkompetisies mag deelneem nie. En om alles te kroon, word haar plek in die span ingeneem deur die rykmanskind Elzé Roux, wat nooit 'n voet verkeerd sit nie. Toe Jenna se ouma vir haar die naweekwerk by Amandelrivier se perdestalle reël, is Jenna eers vies, maar Kim en haar terapieperde word gaandeweg die hoogtepunt van Jenna se week. Amandelrivier se perde laat haar nie net anders dink oor perde nie, sy leer ken ook 'n ander sy van Daniel "Dash" Roux, Elzé se Gr.10-broer.
Autoren-Porträt von Marga Jonker
Marga Jonker kom oorspronklik van Stompneusbaai aan die Weskus. Sy matrikuleer op Vredenburg en daarna kwalifiseer sy haar as onderwyseres. Rondom 2000 verskyn haar verhaal Die onskadelike reënspinnekop in die tydskrif Baba & Kleuter. In 2009 word twee van haar verse opgeneem in Nuwe Kinderverseboek (Tafelberg). In 2010 verskyn haar geillustreerde kinderboek, Wat is jy, Kartoffel? by Lapa. In 2012 ontvang hierdie boek die Namibiese Kinderboekforum se toekenning vir die beste boek in die kategorie geïllustreerde kinderboeke. In 2011 word haar gedig Slegs Bekendes opgeneem in Toulopers, uitgegee deur Lapa. Tans woon sy in Durbanville, waar sy deeltyds Xhosa onderrig by Durbanville Voorbereidingskool. Sý is die klashanswors, reken sy.
Bibliographische Angaben
- Autor: Marga Jonker
- Altersempfehlung: 9 - 12 Jahre
- 2016, 1. Auflage, 160 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Tafelberg
- ISBN-10: 0624080447
- ISBN-13: 9780624080442
- Erscheinungsdatum: 20.10.2016
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.45 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Jenna en die leesperd"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Jenna en die leesperd".
Kommentar verfassen