Jesus Christus word 1 197 024 keer na heen gewys in die Ou Testament (ePub)
Die wonderwerk is dat elke letter van die Hebreeuse alfabet van twee-en-twintig letters, heenwys en dui op Jesus Christus, die...
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
In die Ou Testament is daar 'n totaal van 1 197 042 individuele letters an die Hebreeuse alfabet.
Die wonderwerk is dat elke letter van die Hebreeuse alfabet van twee-en-twintig letters, heenwys en dui op Jesus Christus, die Gekruisigde.
Dit is 'n minimum van 1 197 042 heenwysings na Jesus Christus in die Ou Testament. Die Ou Testament bestaan letterlik uit Jesus Christus!
Nog 'n groot wonder is dat die heel eerste woord van die Ou Testament in Genesis, heenwys na die voltooide Heilswerke van Jesus Christus aan die kruis.
Die woord Bereshit dui die voltooide Heilswerke van God aan, nog voordat die skepping beskryf word
- Autor: Pieter Oosthuizen
- 2023, Afrikaans
- Verlag: Pieter Oosthuizen
- ISBN-10: 8223262312
- ISBN-13: 9798223262312
- Erscheinungsdatum: 07.12.2023
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.38 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Jesus Christus word 1 197 024 keer na heen gewys in die Ou Testament".
Kommentar verfassen