Jesus ruik na mirre en stof (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
By sy geboorte het Jesus na mirre geruik, daarna lees ons weer by die kruisiging van mirre wanneer een van die soldate dit vir Jesus aanbied om te drink. Tussen krip en kruis en graf het Jesus na baie dinge geruik. As timmerman het Hy na hout geruik, by sy...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
10.80 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Jesus ruik na mirre en stof (ePub)“
By sy geboorte het Jesus na mirre geruik, daarna lees ons weer by die kruisiging van mirre wanneer een van die soldate dit vir Jesus aanbied om te drink. Tussen krip en kruis en graf het Jesus na baie dinge geruik. As timmerman het Hy na hout geruik, by sy dissipels op die skuite het Hy na vis geruik, op die paaie het Hy na sweet en stof geruik en aan die kruis het Hy na bloed geruik. Jesus ruik na mirre en stof sal Jesus op 'n unieke aardse manier aan jou bekendstel.
Autoren-Porträt von Pierre Du Plessis
Pierre du Plessis is 'n flaneur, 'n wandelaar van die stad, wat die vloei van ons wêreld bekyk. Hy het gewerk in die advertensiewese en die modebedryf. Hy skryf vir verskeie blogs en praat tans gereeld oor tendense, kreatiwiteit en hoe om te leef en te werk in 'n vinnig veranderende wêreld.Hy is die stigter van 3rdplace, 'n kerk en geloofsgemeenskap in Pretoria wat vanuit die randte van die samelewing funksioneer. Hy bly in Sunnyside, Pretoria, saam met sy vrou Rialette, sy twee kinders Noa en Luther, en sy iPhone
Bibliographische Angaben
- Autor: Pierre Du Plessis
- 2016, 1. Auflage, 224 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Lux Verbi
- ISBN-10: 0796319413
- ISBN-13: 9780796319418
- Erscheinungsdatum: 19.08.2016
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.74 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Jesus ruik na mirre en stof"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Jesus ruik na mirre en stof".
Kommentar verfassen